Betroubare Nommerplaat Erkennings Tegnologie:
Dra kennis van voertuie gebruik op julle plaaspaaie!
Stelsel maak voorsiening om nommerplaat te vergelyk met Data Basis.
3 x Proritiete kan gestel word nl:
Rooi: Gesteelde voertuie soos aangedui deur onder andere SAPS Databasis ( Slegs met goedkeuring) - Meer as 140 databasise beskikbaar
Oranje: U eie Databasis van verdagte voertuie
Geel: Vir voertuie wat gemonitor moet word
Stelsel maak alarm in Beheerkamer asook genomineerde selfone.
