Boerveiligheid 24/7

Stelsel kan aangepas word om in jou spesifieke behoeftes te voorsien.

'n Voorlopige kwotasie kan gegee word indien die volgende inligting beskikbaar is.
  1. Area wat gemonitor moet word. ( Google kaart van area)
  2. Aantal kameras
  3. Wie gaan monitering behartig (Self of Beheerkamer)
Nog faktore kan 'n groot invloed he opdie voorlopige kwotasie soos, afstand, krag voorsiening doelwit wat beskerm moet word om net 'n paar te noem.

Basiese stelsels word uitgerol en kan dan uitgebrei word na gelang van julle behoeftes

Stelsel  werk as volg:

Kameras word ontplooi rondom die plaaswerf. Areas word uitgemerk waar daar "geen beweging" mag wees nie,  

Hierdie areas kan bv deur die dag afgesit word en gemanipuleer word soos dit die gebruiker behaag.

Sodra beweging deur die stelsel opgetel word 'n video greep gestuur na die gespesifiseerde ontvanger.
Image

ProBuzz se
Missie

Plaas aanvalle is deesdae die norm in Suid Afrika en dit moet stop.

Boere benodig 'n vroëe waarskuwing sisteem sodat hulle nie onkant betrap word nie.

Ons wil verhoed dat plaas aanvalle gebeur.
pro-buzz-logo2.png

102 Paul Laesecke straat
Bethlehem, 9700

Epos: [email protected]
Telefoon: 058 303 9388
Selfoon: 082 414 3242

Volg Ons

Kopiereg © ProBuzz 2020. Alle Regte Voorbehou.

Search