Tans word dit deur BAT gebruik (British American Tabocco ) om hulle vragte te beskerm,
Werk as volg: Daar word 'n "Moeder tag" indie CAB van die vragmotor versteek.
Dan word haar babas (GPS Tag) in die vrag weggesteek. By BAT binne in die houer sigarette.
As die vragmotor die vrag laai, lees die moeder die babas by haar in.
Sodra die vragmotor gekaap word en die vrag word afgelaai en die babas beweeg verder as 20 meter van die moeder skakel sy hulle aan.
Jy kan dan die babas "track" "realtime" en volg waarheen die vrag vervoer word hier is paar voorbeelde